Modulekode | PUB 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring. Uitgee in die Digitale Omgewing. Die eerste deel van hierdie module fokus op die studie van publikasies in die digitale omgewing. Verskille tussen papiergebaseerde en digitale tekste word bestudeer. Publikasieformate in die digitale omgewing word bespreek deur te fokus op onderwerpe soos multmedia, hiperfiksie, e-boeke, ens., asook op verspreidingskanale soos intranette en portale. Die invloed van die digitale omgewing op publikasies en die uitgeeproses is die hooffokus van die tweede gedeelte waar die klem val op begrip van die aard en bestuur van die elektroniese uitgee-omgewing en digitale uitgeetegnologie soos HTML, SGML, XML en PDF. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App