Modulekode | PUB 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring. Die Visuele en Produksiedimensies van Uitgee. 'n Teoretiese posisionering van grafiese ontwerp, reproduksie en drukwerk binne die uitgeeproses. Die volgende onderwerpe word aangespreek in die teoretiese posisionering: die praktyk van grafiese ontwerp; die historiese ontwikkeling van die verhouding tussen innoverings op die gebied van reproduksie en drukwerk en grafiese ontwerpstyle; die gebruik van visuele elemente; die bestuursrol van die (werwingsredakteur). Gedurende die praktiese komponent word leerders blootgestel aan geselekteerde toepassings van DTP-sagteware en die praktiese aspekte van die produksiefase. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 3 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App