Jaarboeke

Uitgewerswese 120


 
Modulekode PUB 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud *Geslote - vereis departementele keuring. Die Boekuitgee-omgewing. 'n Basiese inleiding tot die boekuitgee-omgewing. Die volgende aspekte word toegelig: die konsep "uitgee"; verskillende uitgeebedrywe; kontekste van boekuitgee; die uitgeewaardeketting; prosesse, take en rolspelers betrokke by boekuitgee; verskillende sektore in die boekuitgewerybedryf; verskillende soorte uitgewerye; eksterne rolspelers, inisiatiewe, strategieë; huidige tendense en vraagstukke.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 praktiese sessies per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences