Modulekode | CPS 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Knyppuntanalise en eksergie-analise. Optimeringstegnieke. Vloeiskema-optimering. Ekonomiese evaluasie van prosesse. Gebruik van kommersiële programmatuur. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | CPS 410 |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Chemiese Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App