Modulekode | IMY 774 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | In hierdie module word studente blootgestel aan virtuele omgewings wat volledig onderdompelende virtuele werklikheid en aanlyn virtuele wêrelde insluit. Beginnende met die idee van die werklikheid en hoe die werklikheid gesimuleer word, leer studente oor hardeware, sagteware en mens-faktore wat met die skep en verkenning van virtuele omgewings gepaard gaan. Studente word ook aan VO platforms en tegnieke, wat gebruik word om 'n virtuele wêrelde te maak, blootgestel. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App