Code | Faculty |
---|---|
12243033 | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 128 |
Die BScHons (Toegepaste Wetenskap)-graad word deur die volgende akademiese departemente toegeken:
Enige spesifieke module word aangebied op voorwaarde dat ’n sekere minimum getal studente daarvoor inskryf, soos bepaal deur die departementshoof en die Dekaan. Raadpleeg die betrokke departementshoof oor die samestelling van ’n sinvolle nagraadse studieprogram, asook oor die leerplanne van die modules. Raadpleeg ook die betrokke departementele nagraadse brosjures.
Die toelatingsvereiste is 'n toepaslike baccalaureusgraad, 'n BTech-graad of gelykwaardige kwalifikasie.
Die balans van die krediete moet gekies word uit die voorgeskrewe modules vir die BIngHons (Waterboukunde-ingenieurswese)-program, met goedkeuring van die departementshoof, en na afhandeling van die toepaslike modules uit die lys gemeld.
Die modules CPB 410, CBI 410, en CSS 420 vorm nie deel van die nagraadse blokaanbiedings nie. Individuele reëlings moet getref word met die betrokke dosent met betrekking tot die bywoning van lesings, studiemateriaal, toetse en opdragte.Minimum krediete: 128
Module-inhoud:
*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
Basic mathematical methods. Algebra. Matrices and matrix algebra. Series expansions. Differentiation and integration. Probability theory. Graphic analysis. Discrete and continuous probability distributions. Moments and expectation. Statistical sampling and experimental design. Parameter estimation. Confidence intervals. Hypothesis testing. Regression analysis.
Module-inhoud:
*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
This course covers the basic hydraulic principles and their application. Themes covered include: fluid characteristics, fluid kinematics, pipe flow, pipe networks, introduction to pumps and pump stations, free surface flow, flow measurement, hydraulic assessment of hydraulic structures, storm water drainage and culvert systems and flood hydrology.
Module-inhoud:
*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
A research paper will be prepared.
Module-inhoud:
*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
A research term paper will be prepared.
This course entails the calculation of design flows for different return periods, using the statistical, deterministic – and empirical methods. Dambreak analysis is included in this course as well as channel and level pool routing.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App