Jaarboeke

Studente met spesiale behoeftes (fisiese en leergestremdhede)

Ouers en studente word vriendelik versoek om met die Eenheid vir Gestremdes in verbinding te tree insake alle aangeleenthede wat studente met spesiale behoeftes raak. Kontakpersone van die Eenheid is mnr IE Manele (012 420 2582), mnr JJ Erwee (012 420 4281) en mnr S Sikhosana (012 420 2064).


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences