Jaarboeke

Troeteldiere op kampus

Troeteldiere is verbode op die Universiteit se terreine met die uitsondering van die volgende gevalle, naamlik:

  • Gidshonde van blinde persone;
  • Diere wat vir navorsing of as pasiënte op 'n bepaalde kampus moet wees;
  • Troeteldiere van personeellede wat permanent in huise van die Universiteit of huise op die Universiteitskampusse inwoon.

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences