Jaarboeke

Program: DPhil Staatsleer

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01264411 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 480
Contact:
Prof MME Schoeman
[email protected]
+27 (0)124204066

Toelatingsvereistes

- ’n Magistergraad in Politieke Wetenskappe.

- ’n Gemiddelde van 70% word in hierdie graad vereis.
 
- In die geval van ’n gedoseerde magistergraad moet die navorsingskomponent minstens 50% van die graad behels; ’n punt van minstens 70% word ook vir die navorsingskomponent vereis.
 
 

 

Addisionele vereistes

• Daar kan van voornemende studente vereis word om ’n kwalifiserende opstel in te dien of eksamen af te lê of om ontbrekende werk/modules te voltooi ten einde die vereiste vlak van studie te bereik.

• ’n Aanvaarbare vlak van bedrewenheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences