Jaarboeke

Program: BSocSciHons Geografie en Omgewingswetenskap

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01243010 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 135

Programinligting

Sluitingsdatum vir aansoeke: Jaarliks 31 Oktober.

Toelatingsvereistes

  • 'n Goedgekeurde driejarige baccalaureusgraad met spesialisering in omgewing-, aard-, geografiese of beplanningswetenskappe of spesialisering in 'n direk verwante sosialewetenskapperigting met ? algehele gemiddelde van 60% vir 300- en 400-vlak modules.

Ander programspesifieke inligting

Toepaslike modules, buiten die bogenoemde modules en goedgekeur deur die honneurs-koördineerder of departementshoof, mag geneem word. Let egter op dat minstens 45 keusemodulekrediete uit die Department Geografie, Geoinformatika en Meteorologie geneem moet word.

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences