Jaarboeke

Program: BAHons (Drama) Drama- en Filmkunde

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01240482 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Dr ML Taub
[email protected]

Toelatingsvereistes

- ’n Toepaslike BA-graad met minstens 65% in die derde studiejaar – insluitende modules in Drama- en Filmkunde (DFK) aan die Universiteit van Pretoria of

- ’n Gelykstaande graad aan enige ander tersiêre inrigting.
 
- Departementele keuring behels ’n onderhoud en ’n preliminêre ekstern gemodereerde eksamen.

 

Ander programspesifieke inligting

Die aanbieding van modules is afhanklik van beskikbare fondse, toepaslike/beskikbare personeel en indien studentegetalle dit regverdig.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences