Jaarboeke

Spraak-taalpatologie 120


 
Modulekode SPP 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Beskrywing van kraniofasiale afwykings. Oorsig van die aard en oorsaaklike faktore van hierdie afwykings en beskrywing van die kenmerke van kliënte met hierdie afwykings. Benaderings tot die evaluering en behandeling van hierdie afwykings. ’n Inleiding tot disfagie en oro-miofasiale afwykings

Modulekrediete 7.00
Voorvereistes Toelating tot relevante program
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2022. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences