Jaarboeke

Godsdiensstudies 221


 
Modulekode REL 221
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Teologie
Module-inhoud Deel 1: Godsdiens en etiek Bronne van etiese besluitneming. Vergelykende oorsig van belangrike etiese beginsels. Godsdiens en etiek rakende: Politiek, Ekonomie, Geregtigheid, Menseregte, vryheid en verantwoordelikheid, Samelewing, Seksualiteit, ens. Deel 2: Lewensaspekte uit Afrika Die doel van hierdie module is om die student bekend te stel met lewensaspekte rakende die gemeenskapslewe van Afrika. Die rol van vroue in die gemeenskap. Die rol en funksie van musiek as godsdienstige ervaring. Perspektiewe op tyd vanuit 'n godsdienstige oogpunt. Aspekte aangaande boosheid. Perspektiewe op persoonlike en gemeenskapsverhoudings soos gesien vanuit godsdienstige tekste. Inlywingsrites, rituele en godsdiens. Stamvaders, voorouers en aanbidding.
Modulekrediete 20.00
Diensmodules Fakulteit Geesteswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Teologie Dekaanskantoor
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences