Jaarboeke

Algemene fisika 141


 
Modulekode PHY 141
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud *Hierdie is die anti-semesteraanbod van die PHY 131 Algemene Fisika 131 module. Verwys na PHY 131 vir die inhoudbeskrywing van die module. Studente kan nie vir beide PHY 131 en PHY 141 krediete vir die graad verwerf nie.
Modulekrediete 16.00
Diensmodules Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Voorvereistes PHY131 GS asook 50% minimum vir die praktiese komponent van PHY 131 of TDH
Kontaktyd 2 tutoriale per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Fisika
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences