Jaarboeke

Odontologie 570


 
Modulekode ODO 570
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die modules in die vak odontologie is ‘n geïntegreerde leerplan, saamgestel en aangebied deur verskillende lektore van departemente van die skool. Die modules bestaan uit teoretiese, praktiese en kliniese opleiding. Die teoretiese opleiding sluit in die anatomie, embriologie, histologie, mikrobiologie en patologie van die tand en tandstruktuur terwyl die kliniese opleiding fokus op die voorkomende, kuratiewe en geringe rehabilitatiewe hantering van afwykings van tandontwikkeling en erupsie, misvorming, tandkaries, pulpale en peri-radikulêre patologie, ongeërupteerde en geïmpakteerde tande en van veroudering en degeneratiewe veranderinge van tande.
Modulekrediete 52.00
Voorvereistes TBW 470,ODO 470,MFP 470,PDL 470,DFA 470,OFC 470,PTK 470,GAP 470,TMZ 470
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Odontologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences