Jaarboeke

Afrikamusiek 703


 
Modulekode MUW 703
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die module behels ‘n inleiding tot die dissipline met verwysing na die historiese ontwikkeling en toepassing daarvan in musiekstudies vandag. Daaropvolgend fokus die module op Afrikamusiek in die algemeen en sluit in Afrika-ritmeteorie, voorbeelde van musiektradisies in Suidelike en Sentraal-Afrika en moontlike toepassings in musiekopvoeding.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences