Jaarboeke

Bakteriese genetika 355


 
Modulekode MBY 355
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud DNA-replikasie, en replikasiebeheer. DNA-herkombinasie. DNA-beskadiging en herstel.Genetika van bakteriofage, plasmiede en tronsposons. Bakteriële geenuitdrukkingbeheer op die transkriosionele, translasionele en post-translasionele vlakke. Globale regulering en kompartementalisasie.
Modulekrediete 18.00
Voorvereistes MBY 161, CMY 127, BCM 253 en BCM 254
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Mikrobiologie en Plantpat
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences