Jaarboeke

Menslike kommunikasie 320


 
Modulekode KMP 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote vereis departementele keuring
Aanvullende en alternatiewe kommunikasie. Vraagstukke en beginsels van aanvullende en alternatiewe kommunikasie-intervensie; multikomponent-sisteme, vereistes, ondersteuningsisteme. Die toepassing van verskillende sisteme, veral die gebruik van tegnologie in kommunikasie in die daaglikse lewe. Diensverwante professionele funksies: Konsultasie, berading, opleiding en bestuur. Die spraak-taalterapeut en oudioloog as konsultante in ontwikkelende lande, medies-wetlike konsultasie. Konsultasie met en opleiding van ander professionele groepe. Berading van die persoon met enlsquo;n kommunikasieafwyking en familie na die verlies van normale kommunikasie of gehoor. Die spraak-taalterapeut en oudioloog as bestuurders: administrasie, finansies, personeel, aankope en begroting.

Modulekrediete 10.00
Voorvereistes KMP 210, KMP 220
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences