Jaarboeke

Menslike kommunikasie 220


 
Modulekode KMP 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Vroe? kommunikasie intervensie: Omskrywing van risikopopulasies; filosofiese en historiese perspektiewe van vroeë intervensie; spanbenadering; gesinsgesentreerde benadering. Vroe? kommunikasie assessering en intervensie van babas en kleuters met ‘n risiko vir kommunikasie-ontwikkelingsafwykings en met gehoorverlies. Sifting van ontwikkeling by babas en opleiding van versorgers. Ouditiewe prosesseringsafwykings: Organiese en nie-organiese oorsake. Die sentrale ouditiewe senuweestelsel. Die verskillende benaderings tot ouditiewe prosessering en ouditiewe prosesseringsafwykings. Omskrywing van ouditiewe prosesseringsafwykings en profiele. Siftingsprosedures, assessering en intervensie. ’n Transdissiplinêre benadering tot ouditiewe prosesseringsafwykings.

Modulekrediete 5.00
Voorvereistes KMP 110, KMP 120
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2022. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences