Jaarboeke

Veiligheid- en strategiese studies 754


 
Modulekode IPL 754
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die strategie van afskrikking en die strategie van optrede word in besonderhede be’n Gevorderde studie word gemaak van die teorie en praktyk van kritiese veiligheidstudies, met inbegrip van ontluikende en nuwe veiligheidsvraagstukke. Dit behels ook ’n vergelykende analise van die veiligheidsbeleid, -strategie en -doktrine van geselekteerde state; die benaderings tot en institusionalisering van multilaterale veiligheidsamewerking in die belangrikste streke van die wêreld; sowel as vredesoperasies wat deur internasionale instellings geloods word. Op die strategiese vlak word aandag geskenk aan hedendaagse strategie van militêre optrede en afskrikkingstrategie. spreek, gevolg deur ontleding van nasionale veiligheidsbeleid, post-koue oorlog internasionale veiligheid en strategiese intelligensie. Die praktiese komponent bestaan uit studie van die strategiese leerstellings van grootmoondhede, nasionale veiligheid in die RSA en huidige wapenbeheerooreenkomste.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Politieke Wetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences