Jaarboeke

Internasionale politieke ekonomie 751


 
Modulekode IPL 751
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Kontemporêre politieke en ekonomiese tendense wat die politieke ekonomie van ontwikkelende state beïnvloed, word bestudeer. Die klem is spesifiek op die invloed van internasionale finansiële instellings en regimes op die politieke ekonomie van die ontwikkelende wêreld, en op die reaksies van hierdie state.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Politieke Wetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences