Jaarboeke

Godsdiens- en sendingwetenskap 881


 
Modulekode GSW 881
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie
Module-inhoud

Een van die nie-Christelike godsdienste in Suid-Afrika word op ’n gevorderde vlak by wyse van literatuurstudie, persoonlike ondersoek en kontak bestudeer. Daar word ook aandag gegee aan die teologiese kwessies rakende die verhouding tussen die betrokke godsdiens en die Christendom.

Modulekrediete 15.00
Voorvereistes GSW 871
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Godsdiens- en Sendingwetenskap
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences