Jaarboeke

Bedrogondersoeker en die reg 704


 
Modulekode FRA 704
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module beoog om die ondersoeker toe te rus met ’n grondige kennis rakende die regsaspekte wat betrekking het op sy of haar optrede. Die wettige maniere wat aangewend kan word om getuienis te verkry, en hoe die ondersoeker kan seker maak dat die getuienis wat hy/sy verkry toelaatbaar/aanneemlik sal wees in die opvolgende verhoor, sowel as relevante wetgewing sal ook gedek word in die module.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1.5 dae lesings
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Ouditkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences