Jaarboeke

Sellulêre en ontwikkelingsfisiologie 330


 
Modulekode FLG 330
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Hierdie module bestaan uit studies van selsiklus regulering en seintransduksie met aanvang van induksie van groei of vorme van seldood. Studie van die fisiologiese ontwikkeling en aanpassings vanaf die fetus tot die bejaarde. Praktiese werk: Blootstelling aan toegepaste sellulêre- en in vitro selkultuurtegnieke

Modulekrediete 18.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes BCM 251 GS, BCM 252 GS, BCM 261 GS, BCM 262 GS en FLG 221 en FLG 222
Kontaktyd 1 praktiese sessies per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Fisiologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences