Modulekode | ECD 414 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Om studente toe te rus met die vaardighede en kennis vir Engelse eerste addisioneletaal onderrig vaardighede soos luister en praat in die Grondslag Fase (Graad R,1,2,3). Aandag aan lees en skryf sowel as grammatika en kinderliteratuur word aangebied. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 3 tutoriale per jaar, 42 lesings per jaar |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App