Jaarboeke

Afrikaanse taalkunde (3) 861


 
Modulekode AFR 861
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Capita selecta uit: Middelnederlands Die grammatika van Middelnederlands word behandel. Kort oorsig oor die Middelnederlandse letterkunde word gegee en Middelnederlandse teks (bv Van den vos Reynaerde of ander tekste uit dieselfde tydvak) word gelees met die oog op vertaling en taalkundige ontleding. Germaanse filologie Kwessies eie aan die Germaanse filologie soos taalverandering (op alle vlakke van die taalstruktuur) word behandel.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences