Jaarboeke

Inleiding tot die veld van Aanvullende en Alternatiewe Kommunikasie 713


 
Modulekode AAK 713
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Inleiding tot aanvullende en alternatiewe kommunikasie (AAK), definisie van AAK, identifikasie van kernvraagstukke in AAK-implementering en beskrywing van kandidate wat by AAK mag baat vind; hul basiese menseregte tot kommunikasie, opvoeding en werk. Aan die einde van die module moet die student in staat wees om AAK te kan definieer, om kernvraagstukke in AAK-implementering te identifiseer en te bespreek, en om kandidate wat by AAK kan baat, te beskryf.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 5 ander kontak per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie SAAK
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences