Calculus van meerveranderlike funksies, rigtingsafgeleides. Ekstreemwaardes. Meervoudige integrale, pool-, silindriese en bolkoördinate. Lynintegrale en die stelling van Green. Oppervlakintegrale en die stellings van Gauss en Stokes.
Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Voorvereistes
WTW 158 en WTW 164
Kontaktyd
1 tutoriaal per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal
Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie
Wiskunde en Toegepaste Wisk
Aanbiedingstydperk
Semester 1
Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App