Modulekode | WDE 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Die vestiging en gebruik van aangeplante weidingspesies en voergewasse en die preservering van voer. Dit sal die student in staat stel om gebruikers oor die vestiging en benutting van aangeplante weidingspesies asook boere oor die verbouing, preservering en optimale gebruik van voer te adviseer. Dit sal ook ‘n basis vir verdere navorsing op aangeplante weidings vorm. |
Modulekrediete | 14.00 |
Programme | |
Voorvereistes | WDE 310 |
Kontaktyd | 2 lesing per week, Prakties tweeweekliks |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Plantproduksie en Grondkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App