Modulekode | WDE 253 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Die invloed van biotiese en abiotiese faktore op die produksie van verskillende strata en komponente van natuurlike en aangeplante weidings. Die student sal hiermee instaat gestel word, om die bestuur, die geskikte en optimal gebruik, sowel as die bewaring van hierdie weidings te verstaan. Hierdie beginsels kan gebruik word om volhoubare diere produksie en gesondheid te verseker. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Veeartsenykunde |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Plantproduksie en Grondkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App