Modulekode | KLR 411 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Produksie: produkanalise, beplanning en uitvoering. Toepassing van kleding-, tekstiel- en verbruikerskennis deur die gebruik van 'n CAD-program vir die beplanning en samestelling van uitrustings. Die kleinsake bedryf: Inleiding: kleding kleinsake ondernemings; tipes en plekke. Bemarkingsaspekte: teikenmarkkeuse; produkmengsel; prysbesluite; Verspreidingskanale; bemarkingskommunikasie mengsel; finansiële aspekte. |
Modulekrediete | 19.00 |
Programme | |
Voorvereistes | KLR 221 en KLR 321 |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 ppraktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Verbruikerswetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App