Jaarboeke

Aktuariële wiskunde 211


 
Modulekode IAS 211
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

Akkumulasiefunksies, rente, tydwaarde van geld, saamstellingsperiodes, kontantvloeimodelle, waardevergelykings, jaargelde, uitbreiding na kontinue tydsmeting, lewenstabelle, afleiding van gebeurlikheidswaarskynlikhede vanaf lewenstabelle, gebeurlikheidsbetalings, leningskedules, prestasiemeting, waardering van vaste rente-effekte.

Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes WTW 114, WTW 128, WTW 126, WTW 123, WST 111, WST 121
Kontaktyd 3 lesings per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Aktuariële Wetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences