Modulekode | HSC 490 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Ekonomiese belangrikheid van snyblomme en potplante. Taksonomie en plantbeskrywing. Klimaatsvereistes en kweekpraktyke, insluitend vestiging, groeimanipulasie, voedingsvereistes, besproeiing, insek- en plaagbeheer, oes en na-oeshantering. Identifikasie van sierplante vir kommersiële en landskapsgebruik. Klimaat, voortplanting en onderhoudsvereistes vir bome, palms, struike, blomplante, grondbedekkers, rankers en binnenshuise plante. Funksionele en estetiese waarde van plante in 'n landskap of binnenshuis. Ekskursies na kwekerye en praktiese ervaring op die proefplaas is verpligtend vir alle deelnemers in die module. |
Modulekrediete | 14.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | Prakties tweeweekliks, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Plantproduksie en Grondkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App