Jaarboeke

Inleidende geografiese inligtingstelsels 283


 
Modulekode GGY 283
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

*Hierdie is ’n geslote module wat net toeganklik is vir studente uit die volgende studierigtings: [BTenRP] (12132022), [BSc(Arg)] (12132002), [BSc(LArg)] (12132004), BSc Meteorologie (02133312), BSc Geoinformatika (02133383), BSc Omgewingswetenskappe (02133361), BSc Aardwetenskappe (02133012), BSc Geografie (02133385) ), BEd Verdere Onderwys en Opleiding (Algemeen) (09133040), BSecEdSci (02135001), BA (01130001) of soos goedgekeur deur die hoof van die departement. Die inhoud van hierdie module is dieselfde as GIS 221en studente mag nie vir beide GGY 283 en GIS 221 krediete verwerf nie.
Inleiding tot Geografiese Inligtingstelsels (GIS), teoretiese konsepte en toepassings van GIS. Die klem val op die GIS proses van datavaslegging, data-analise, data-uitsette en gepaardgaande tegnologie.

Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Fakulteit Opvoedkunde
Fakulteit Geesteswetenskappe
Voorvereistes Slegs beskikbaar vir studente wat die volgende studeer:12132022, 12132002, 12132004, 02133312, 02133383, 02133361, 02133385, 09133040 en 01130001
Kontaktyd 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Geografie, Geoinf en Meteor
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences