Modulekode | CMY 285 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Teorie: Atoomstruktuur, struktuur van vastestowwe (ioniese model). Koördinasiechemie van oorgangsmetale: Oksidasietoestande van oorgangsmetale, ligande, stereochemie, kristalveld-teorie, gevolge van d-orbitaalsplitsing, chemie van die hoofgroepelemente, elektrochemiese eienskappe van oorgangsmetale in waterige oplossing, industriële toepassings van oorgangs-metale. Inleiding tot IR-spektroskopie. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BSc (Rekenaarwetenskap) Rekenaarwetenskap
BSc Biochemie BSc Chemie BSc Fisika BSc Genetika BSc Geografie BSc Geoinformatika BSc Geologie BSc Mensfisiologie BSc Meteorologie BSc Mikrobiologie BSc Omgewings- en Ingenieursgeologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Plantkunde BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | CMY 117 en CMY 127 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 4 lesing per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Chemie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App