Modulekode | CMY 282 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Teorie: Klassieke chemiese termodinamika, gasse, eerste en tweede wet en toepassings, fisiese veranderinge van suiwer stowwe en eenvoudige mengsels. Fasereël: Chemiese reaksies, chemiese kinetika, reaksietempo's. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BSc (Rekenaarwetenskap) Rekenaarwetenskap
BSc Biochemie BSc Chemie BSc Fisika BSc Genetika BSc Geografie BSc Geoinformatika BSc Geologie BSc Mensfisiologie BSc Meteorologie BSc Mikrobiologie BSc Omgewings- en Ingenieursgeologie BSc Omgewingswetenskappe BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | CMY 117 en CMY 127 |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 2 praktiese sessies per week, 4 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Chemie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App