Modulekode | AGV 421 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Kommunikasie: Definisie en begripsverklaring. Teorie en elemente van kommunikasie. Verbale en nie-verbale kommunikasie. Determinante van interpersoonlike kommunikasie. Vermindering van kommunikasiestoornisse. Aard, klassifikasie en doeltreffendheid van kommunikasiekanale. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Tweedejaar - Akademiese vlak |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Landbou-ekonomie, Voorligting |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App