Jaarboeke

Omgewingsparadigmas 810


 
Modulekode ENV 810
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Omgewingsfilosofie en etiek. Omgewingsekologie, omgewing, gemeenskap en ontwikkeling, omgewingsekonomie, kritiese hulpbronbestuur. Waterbenutting, lug-kwaliteitsbeheer, beplanning van landbenutting. Kenmerke van grond. Beplanning van biodiversiteit. Determinisme versus ko-evolusionêre omgewingsraamwerke. Navorsings-metodologie en -praktyk.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 5 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Dierkunde en Entomologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences