Jaarboeke

Kliniese verpleegkunde 300


 
Modulekode KVG 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Rol en funksies van die kliniese verpleegspesialis in sy/haar spesialiseringsrigting. Kontemporêre tendense, vraagstukke en dilemmas in die kliniese verpleegpraktyk.
Modulekrediete 40.00
Voorvereistes KVG 250,KVG 260
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences