Modulekode | FSG 161 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding en neurofisiologie; homeostase, sel-en weefselleer, spiere en neurofisiologie, serebrospinale vloeistof; spesiale sintuie. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 4 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Fisiologie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App