Modulekode | DTT 223 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | ’n Omvattende dieetbenadering in kommunikasie oor voedsel- en voedingboodskappe deur die gebruikmaking van teoretiese raamwerke, insluitende die beplanning en evaluering van inhoud sowel as aanbiedingsvaardighede. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Mensvoeding |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App