Jaarboeke

Basiese menslike histologie 126


 
Modulekode ANA 126
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Algemene inleiding tot selle en weefsels: terminologie, die sel met sitoplasma, organelle en insluitsels, dek en klierepitele, algemene bindweefsel, gespesialiseerde bindweefsels nl. kraakbeen, been, bloedselle en hemopoïetiese weefsel, spier- en senuweestelsel.
Modulekrediete 4.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes CMY117 en MLB111
Kontaktyd 1 praktiese sessies per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Anatomie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences