Modulekode | ANA 185 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Sistemiese kliniese anatomie: kardiovaskulêre, respiratoriese, vertering-, urogenitale, oog-, oor-neus-en-keel-, senuwee-, muskuloskeletale, vel- en endokriene stelsels. Oppervlaks- en regionale anatomie beperk tot spesifieke diagnostiese, terapeutiese en noodprosedures. |
Modulekrediete | 21.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 8 lesing per week, 3 praktiese sessies per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Anatomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App