Code | Faculty |
---|---|
10220171 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar |
Let wel: Aangesien die program elke tweede jaar aangebied word, moet die aanvang van studie in oorleg met die departementshoof uitgeklaar word.
- ’n Beroepsgerigte baccalaureusgraad of ’n gelykwaardige kwalifikasie wat deur die departementshoof as toepaslik vir toelating tot hierdie studie beskou word.
- Minstens een jaar beroepservaring na verwerwing van die graad of gelykwaardige kwalifikasie, op ’n gebied wat deur die departementshoof as toepaslik beskou word.
- Die student moet ten tye van die studie minstens ’n deeltydse pos beklee wat deur die departementshoof as toepaslik vir die betrokke studierigting beskou word.
Studente moet alle lesings en praktika tot bevrediging van die departementshoof bywoon ten einde toelating tot die eksamen te verkry.
Alle skriftelike, mondelinge en/of praktiese eksamens in ’n module moet geslaag word en ’n finale punt van minstens 50% word vereis om te kan slaag.
Die diploma word met lof uitgereik aan ’n student wat ’n gemiddelde van minstens 75% in al die voorgeskrewe modules behaal het.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App