Code | Faculty |
---|---|
10220151 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar |
- Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasies is die BArb-graad of gelykwaardige kwalifikasie asook registrasie by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika 'n vereiste.
(i) Toelating
'n Deurlopende evalueringspunt van minstens 50%, sowel as bevredigende klasbywoning, word vereis vir toelating tot die eksamen.
(ii) Slaagvereistes
'n Subminimum van 50% moet in beide die skriftelike en die mondelinge/ praktiese gedeeltes van die eksamen behaal word, met ’n finale punt van minstens 50% om te kan slaag.
(iii) Tweede eksamengeleentheid
Studente word ses maande nadat die oorspronklike eksamen afgeneem is, toegelaat tot enige tweede eksamen wat toegestaan is.
Die diploma word met lof uitgereik aan ’n student wat ’n gemiddelde van minstens 75% in alle voorgeskrewe modules behaal het.
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App