Code | Faculty |
---|---|
10220096 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar |
Dr HM Swanepoel [email protected] | +27 (0)129972438 |
Voornemende studente moet in besit wees van 'n MBChB-graad. Alle kandidate moet as 'n mediese dokter by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika geregistreer wees.
'n Keuringsprosedure mag nodig wees weens beperkte hulpbronne.
Kies een van die volgende aan die einde van die eerste semester:
Kardio-ultraklank
Obstetrie
Algemeen
Vaskulêr
(i) Studente moet minstens 50% behaal in al die praktiese assesserings en werkopdragte van elke semester.
(ii) ’n Praktiese eksamen (ULT 751) vind plaas aan die einde van die tweejaarprogram.
(iii) Die finale skriftelike eksamen (ULT 750) is in die vorm van ’n portefeulje van die deurlopende skriftelike beoordelings gedurende elke module voltooi.
(iv) ’n Finale punt van minstens 50% word vereis in beide die portefeulje en die praktiese eksamen om te slaag.
'n Gemiddelde van minstens 75% in al die modules word vereis om die diploma met lof te behaal.
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App