Modulekode | WRG 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Hierdie module is daarop ingestel om studente in te lei in die studie van regsaspekte wat van besondere belang is vir die maatskaplike werker. Die module sluit die volgende komponente in: Inleiding tot die reg in die algemeen met inbegrip van ‘n oorsig van die bronne van die reg, die Suid-Afrikaanse hofstelsel, die regsprofessie, regshulp en die prosesreg; die personereg, met spesifieke verwysing na die ontstaan en beëindiging van regsubjektiwiteit en ‘n persoon se status in die reg; ‘n inleiding tot die strafreg en straftoemeting en die rol van die maatskaplike werker in die strafproses. |
Modulekrediete | 7.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App