Modulekode | TAX 804 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Die Tegniesenavorsingsverslae-module bestaan uit ’n minimum van drie (3) tegniese verslae van 3 000 woorde (ongeveer 10 bladsye) elk, wat verband hou met die volgende: (a) Die algemene beginsels van belasting (b) Die huidige kwessies in belasting (c) Inkomste- en verbruiksbelasting Al die vereiste tegniesenavorsingsverslae wat deel uitmaak van die module moet deur die student ingedien word en die punte wat vir al drie verslae verwerf is, sal tel vir die finale punt vir die module. ’n Subminimum van 40% moet egter vir elke verslag behaal word en ’n gemiddelde van 50% word vereis om die module suksesvol te voltooi. |
Modulekrediete | 25.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Handelsreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App