Modulekode | CCP 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Die module behels ‘n capita selecta uit aktuele aspekte met betrekking tot die strafprosesreg. Aspekte wat behandel word, sluit in: (a) Problematiese aspekte met betrekking tot die toepassing en interpretasie van die Handves van Menseregte veral met betrekking tot voorverhoorprosedures (b) ‘n Kritiese analise van sekere aspekte rakende borg (c) Aangeleenthede rakende pleitooreenkomste (d) Afwenteling as 'n effektiewe alternatief vir vervolging |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Prosesreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App