Jaarboeke

Visuele kultuurstudies 222


 
Modulekode VKK 222
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Nuwe media in visuele kultuur Hierdie module beklemtoon en ondersoek die opkoms van nuwemedia-tegnologieë deur die kulturele, politiese, retoriese en estetiese moontlikhede daarvan te benadruk en krities te analiseer. Nuwe media word ondersoek aan die hand van argivering, die digitalisering en vertoon van visuele kulture, handelsmerke en die verspreiding van visuele kulture. Teoretici wat behandel kan word, sluit in: McLuhan, Kellner en Manovich.
Modulekrediete 20.00
Diensmodules Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences